Medicine North of 60

  • Inuvik Fall
    Read more about the Inuvik Regional Hospital and medicine north of 60 ...

Inuvik Elective

  • Jacelyn Susie
    As rural physicians and founding members of the Society of Rural Physicians of Canada we know that providing a truly rural elective will make students and residents aware of the rewards of being a rural physician in Canada. It will also make you aware of the great need for rural physicians. We have been rural preceptors for the last twenty years and have been officially affiliated with McGill University, the University of Alberta and the University of British Columbia. Students and residents come from Canadian medical schools, as well as from medical schools in Europe, Argentina and New Zealand. Approximately 120 residents and more than 70 students rotated through our program over the last 20 years. Many of our students and residents return as locums or full-time physicians to Inuvik, many others go on to work in other rural areas in Canada and the world. This elective can be arranged by contacting the Medical Director's office. Elective FAQ Telephone: (867) 777 8108. Email address:Inuvik_doctors@gov.nt.ca

Become a Fan

Comments

André Roothman

Braam: Toe jy ons huisdokter op Stellenbosch was het ek nie kon droom dat ons albei hier in die verre noorde sal beland nie. Die bome in Inuvik is net te klein en die muskiete te groot. Whitehorse is meer gebalanseerd. Net jammer ons kan nie SA dokters hier kry nie. Ek het nog so paar goeie bottels rooiwyn uit Stellenbosch. Bel my gerus wanneer jy weer hier verby kom.

Margot van Niekerk

Veels Geluk met u GROOT prestasie en verering, nl.toekenning van "Order of Canada!"Ons woon in die Swartland en HOOP en Bid dat ons jongste seun ,Hugo en sy gesinnetjie[3jr en 5 mde] een van die dae n pos in Kanada sal kry! Hy maak einde Junie @ G/Schuur klaar en het onlangs as narkotiseur gekwalifiseer!Sy vrou, Marguerite is ook n algemene praktisyn, maar wil vir n jaar kinders oppas!!Laat weet as julle hul nodig het ini noorde!!Ons tweede jongste kind woon en werk saam met haar man, op die ORKNEY Eilande!!Sy is n NHS sielkundige en haar man, Marthinus Roos is Mediese Direkteur van die eilande daar!

Chris Kuhnert

Order of Canada or Employee of the Month?

Braam, Peter metioned your award. A hearty congratulations to you. Hope all is well in Vict-nuvik.

Nice pic of the family. Good golly they've all grow'd up on you...

(Glad to see you disconnected the fuel before tinkering with the Whisperlite.)

Best regards,
Chris Kuhnert

Jacques Pauw

More Braam,
Baie geluk met jou toekenning ou maat...het gesien in die Matieland ... dis darem nou regtig 'n lang tyd gelede dat ons mekaar in die oe gekyk het... ek het nie besef dat jy sover in die Noorde v Kanada is nie... een van my vennote is ook 'n De Klerk, John. Hy het 'n 'grooming device' wat skuim/gel deur die lemme ontlaai, ontwikkel... miskien is dit die "loss leader" wat darem paar pensioen rande sal terugbring. Eiendom het my goed behamdel maar die mineraal veredelingsbelegging wat ek in 2005 gemaak het, het my nederig gemaak en baie lesse geleer, maar dis 2011, 'n nuwe en laaste dekade vir iemand met 'n Pauw se lewensverwagting om iets te probeer te verhaal, tensy jy daar uit die koue wereld 'n cure kan genereer wat mens langer laat leef... Ek sou meer opgewonde wees in daardie wereld oor die 20 uur daglig vir 3/4 maande dan die 24 uur nag vir weet nie hoe lank nie.. miskien is dit die natuur se manier om mens voor te berei vir die harde lang ure in somer tyd....As jy lank genoeg uithou sal Global Warming in elk geval vir julle help... Groete van huis tot huis. Ek is ook toevallig nie te ver van Ernst H.. af nie. Hy bou nou groot huis voor op die see in Blouberg.. Jacques Pauw.

Lynette Rademeyer-Bosman

Beste Braam, baie geluk met jou toekenning. Ons celebrate jou sukses saam met jou. Lees in die koerant hiervan. Hoop jy onthou ons nog, Marile is al 24 jaar oud en ek is die hoof van 'n HIV & AIDS organisasie afgelope 13 jaar. Liefdegroete van Stellenbosch. Lynette (Sakkie van Niekerk se skoonsuster.
Jou kinders en mense is darem mooi.

The comments to this entry are closed.